RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Die SAID kry ’n welkome kommoditeitsmeevaller
Dr Johnstone Makhubu – kommissaris, SARS Volg RSG Geldsake op Twitter
Die soet en suur van die MTBPS
Prof Andre Roux, Stellenbosch University
&
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
Die fiskale skip het gedraai
Enoch Godongwana – Minister van Finansies Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 21 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kospryse klim al hoe vinniger te midde van droogtes en verskepingsprobleme
Dr Kobus Laubscher – onafhanklike lanbou-ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter
Aftrede is nie die eindstreep nie: Vermy die foute wat aftreekapitaal uitwis
Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk gesels met Natalie Phillips van Ninety One oor die herbouing van infrastruktuur in Suid-Afrika
Natalie Phillips – adjunk-besturende direkteur, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat om te verwag van môre se mediumtermynbegroting
Tertia Jacobs – tesourie-ekonoom, Investec Volg RSG Geldsake op Twitter
Slegs een uit 132 werksoekers kry intreevlak-werk in Suid-Afrika
Heine Bellingan – medestigter en bestuurshoof, JOBJACK Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 20 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE eindig in die groen, maar die olieprys styg
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
Nuwe sinksmelter kan miljarde na Noord-Kaap lok
Vijay Kumar – uitvoerende hoof, Vedanta Zinc International Volg RSG Geldsake op Twitter
SA-tegnologie maak spoorwegtoerusting ‘waardeloos’ vir diewe
Franz Struwig – uitvoerende hoof, HisWay Labs Volg RSG Geldsake op Twitter
Calgro M3 se nuwe stad van 20 000 huise begin vorm aanneem
Ben Pierre Malherbe – uitvoerende hoof, Calgro M3 Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat is 'n fiskale anker en hoekom het SA een nodig?
Dr. Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank-groep Navorsing Ekonomie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 19 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Diesel pootjie sakevertroue
Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
Die Bank van Amerika verwag R70 miljard-belastingmeevaller danksy edelmetale
Kobus Nell – portefeuljebestuurder by Stanlib Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
&
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
Slegs 10% van aftreefondslede op koers vir volhoubare aftrede
Andrea Bezuidenhoudt, Alexforbes Volg RSG Geldsake op Twitter
Belastingtoegewings: So gebruik jy die stelsel wettig tot jou voordeel
Hendri de Klerk, Ultima Financial Planners Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Oktober 2026
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Die JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter
“Ek het altyd gedroom oor klippe”
Johan Odendaal – besturende direkteur, Southern Palladium Volg RSG Geldsake op Twitter
R700 miljard in die skadu: Die enorme koste van SA se onwettige ekonomie
Dr Johannes Jordaan – ekonoom, Econometrix Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig
Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Volg RSG Geldsake op Twitter
PSG se bates groei sterk, maar winsgroei bly gedemp
Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Financial Services Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Wees BAIE versigtig vir KI-voorspellings van kriptopryse
Carel de Jager – uitvoerende hoof van Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter
Van Sassa-geld tot dobbeladvertensies: Sun International verskerp beheer
Ulrik Bengtsson – uitvoerende hoof, Sun International Volg RSG Geldsake op Twitter
Ascendis se denotering betaal vinnig dividende
Carl Neethling – uitvoerende hoof, Ascendis Health & ACN Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Markoorsig
Dr Steve Minnar – Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
SA se medisynebedryf verloor 2 500 poste – nou gryp Ramaphosa in
Dr Stavros Nicolaou – voorsitter, Pharmisa Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Suid-Afrikaners spandeer amper soveel op dobbel as gesondheidsorg
Theuns Du Buisson – ekonomiese navorser, Solidariteit-navorsingsinstituut Volg RSG Geldsake op Twitter
Knoflokskraal: Regering trek streep teen verdere onwettige uitbreiding
Tertius Simmers – provinsiale LUR vir infrastruktuur, Wes-Kaap Volg RSG Geldsake op Twitter
Diversifikasie is nie 'n smartieboks nie
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
Die aantal melkboere het in 'n dekade halfveer
Fanie Ferreira – uitvoerende hoof, Melkprodusente-organisasie Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 Oktober 2026
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter