Bybelstories in Afrikaans
Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie, vertel Bybelstories in Afrikaans. Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak.Geniet die Woord!
Stories uit Kanaän 97: Jehu word koning oor Israel
God het gesê dat Agab se hele familie uitgewis gaan word deur die hand van 'n nuwe koning. Ons lees hiervan in 2 Konings 9 en 10.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 96: Joas word koning oor Juda
In 2 Konings 11 en 2 Kronieke 22 en 23 lees ons hoe God sy belofte gehou het dat daar weer iemand uit die nageslag van Dawid op Juda se troon sit. Die storie van die jong koning Joas.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 95: Konings Joram en Ahasia van Juda
Israel en Juda het konings gehad met dieselfde name. In hierdie storie word twee konings van Juda se storie vertel. Ons kry dit in 2 Konings 8 en 2 Kronieke 21 en 22.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 94: Gasael word Aram se koning
Hierdie storie gaan oor die heidense koning, Gasael. Die Here het hom self uitgekies om koning oor Aram te word. Ons lees van hom in 2 Konings 8, 10, 12 en 13.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 93: 'n Vrou kry haar grond terug
Die Here kan enige afspraak vooraf reël. Dit sien ons in hierdie storie in 2 Konings 8, toe God twee mense saam by die koning uitbring - om vir 'n vrou te sorg.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 92: Hongersnood in Samaria
In 2 Konings 6 en 7 lees ons hoe die Here deur sy almag Israel van hongersnood gered het in Samaria.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 91: Die Arameërs word blind
In 2 Konings 6 lees ons van God wat geheime laat uitlek, geestelike oë oopmaak en oë toemaak.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 90: Naäman kry melaatsheid en word gesond
Ons lees die storie van Naäman se genesing in 2 Konings 5.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 89: Elisa en wonderwerke van kos en 'n byl
God het besondere wonderwerke gedoen deur sy profete. In hierdie storie vertel ons sommer drie. Dis geskryf in 2 Konings 4 en 6.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 88: Elisa en twee wonderwerke vir vroue
Ons lees in 2 Konings 4 van twee wonderwerke waar God vroue gehelp het deur Elisa
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 87: Elisa begin werk in Israel
In 2 Konings 2 en 3 lees ons hierdie storie. Daar is sommige feite wat in die Bybel gelees kan word, wat ons, ter wille van kinderluisteraars, nie in die storie opgeneem het nie.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 86: Elia gaan hemel toe in 'n warrelwind
Elia is een van die Bybelfigure wat lewend hemel toe is - in 'n wa en perde van vuur in 'n warrelwind. Ons lees dit in 2 Konings 2.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 85: Koning Ahasia van Israel
In 1 Konings 22 en 2 Konings 1 lees ons van koning Ahasia, die koning wat uit sy bokamer geval het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 84: Agab en Nabot se wingerd
Ons lees in 1 Konings 21 van hoe Agab Nabot se wingerd in die hande gekry het. In hoofstuk 22 lees ons van sy dood.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 83: Agab en die koning van Aram
in 1 Konings 20 lees ons die storie van Agab en Ben-Hadad van Aram. In hoofstuk 22 lees ons hoe dit ten einde geloop het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 82: Elia vlug vir Isebel
Elia was baie moedeloos en bang na die groot oorwinning op Karmelberg. Ons lees daarvan in 1 Konings 19.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 81: Elia en die profete van Baäl
In 1 Konings 18 lees ons die storie oor die Here wat op die berg Karmel gewys het Hy is God.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 80: Koning Agab, die profeet Elia en 'n groot droogte
Die profeet Elia en koning Agab van Israel het in dieselfde tyd geleef. In hierdie storie vertel ons van die groot droogte wat Elia aangekondig het. Dis geskryf in 1 Konings 16 en 17.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 79: Koning Josafat van Juda
Ons lees die storie van koning Josafat wat die Here gedien het in 1 Konings 22 en in 2 Kronieke 17 tot 21.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 78: Vyf konings van Israel
Vyf konings van Israel word in 1 Konings 15 en 16 beskryf, maar ons lees nie van hulle in 2 Kronieke nie. Hulle almal het afgode aanbid.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 77: Koning Asa van Juda
Na Abia het Asa koning geword van Juda. Vir die meerderheid van sy 41 jaar het hy God gedien: 1 Konings 15 en 2 Kronieke 14-16.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 76: Koning Abia van Juda
Ons lees van die koning wat net drie jaar regeer het in 1 Konings 15 en 2 Kronieke 13.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 75: Koning Jerobeam
Ons lees oor die lewe van koning Jerobeam van die noordelike Israel in 1 Konings 12-14 en 2 Kronieke 13.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 74: Koning Rehabeam
Ons lees die geskiedenis van koning Rehabeam van Juda in 1 Konings 12 en 13 en ook in 2 Kronieke 10 tot 12.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 73: Koning Salomo se laaste jare
In 1 Konings 9 en 11, asook 2 Kronieke 7 en 9 lees ons hoe Salomo se vrouens hom verlei het om afgode te begin aanbid.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 72: Salomo se groot rykdom
Ons lees in 1 Konings 9-11 en 2 Kronieke 8-9 baie interessante dinge oor Salomo se rykdom.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 71: Die koningin van Skeba kom kuier
Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 70: Salomo bou die tempel
Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 69: Salomo maak reg om 'n tempel te bou
Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou. Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 68: Salomo gee raad oor 'n baba
In 1 Konings 3 lees ons 'n storie wat wys hoe Salomo wysheid van God gekry het.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 52: Dawid wil vir die Here 'n huis bou
Dawid wou vir God 'n huis bou, aangesien hyself nou so 'n mooi paleis gehad het. God het egter anders besluit. Ons lees daarvan in 2 Sameul 7 en 8, 1 Kronieke 17, 18 en 28.
https://www.buzzsprout.com/682646/support
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 67: Salomo vra wysheid
Ons begin vertel nou van koning Salomo. In hierdie storie begin vestig hy sy koningskap en haal 'n paar ou vyande van sy pa uit.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 66: Dawid se laaste toespraak
Hierdie is die laaste storie rondom Dawid wat ons lees in 2 Sameul 23, 1 Konings 2 en 1 Kronieke 28 en 29.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 65: Salomo word tot koning gesalf
In 1 Konings 1 word vertel van Salomo se kroning. In 1 Kronieke 28 verwys Dawid na 'n tyd wat God vir hom gesê het dat Salomo na hom koning gaan word.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 64: Dawid se dapper manne
Die dapper helde van Dawid se weermag word beskryf in 2 Sameul 20, 23 en 1 Kronieke 11, 12 en 20.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 63: Dawid laat die volk tel
In hierdie storie laat Dawid die volk tel en God stuur 'n engel om die volk te straf. God se groot genade word ook baie duidelik in die storie. Ons lees dit in 2 Sameul 24 en 1 Kronieke 21.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 62: Rispa en haar seuns
Rispa het vir maande gerou en gewaak by haar en Merab se seuns. Ons lees die storie in 2 Sameul 21.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 61: Dawid gaan terug na Jerusalem
In 2 Sameul 16,19 en 20 lees ons van al die dinge wat gebeur het rondom die terugkeer van Dawid na Jerusalem - na die opstand van Absalom.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 60: Absalom sterf
In hierdie storie uit 2 Sameul 16-19 hoor ons die hartseer verhaal van Absalom se einde.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show
Stories uit Kanaän 59: Absalom wil koning wees
Absalom het die harte van die volk gesteel en toe probeer koning word in Hebron. Ons lees die eerste deel van hierdie storie in 2 Sameul 14 tot 16.
Boodskappe per epos is baie welkom!
Support the show