Spektrum
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Vivienne Heath - Sabbath keeping
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: âCreating an inner life that matters by keeping a Sabbath.â Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Kies daagliks vreugde
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: âKies daagliks vreugde.â Spektrum Podcasts
Jannie Pelser se Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Julani J oor Louis Lig se "Skut jou vere!"
Johann Els gesels met Julani J oor LOUIE LIG, 'n nuwe Christelike kinderprojek se eerste enkelsnit, âSkut jou vereâ. Die konsep was deur Rene Clack uitgedink en ontwikkel, maar Julani bestuur die projek al vir die afgelope twee jaar en sy vertel ons meer. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler: Aan Hom al die Eer
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 8, met die tema: âAan Hom al die Eer.â Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Gee sonder erkenning
ons ân oordenking wat elke week tematies âGod en Finansiesâ dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: Gee sonder erkenning uit Handelinge 5 Spektrum Podcasts
Kalaharistories: 'n Druppel in die hand
HJ CronjĂ© vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âân Druppel in die handâ uit Hebr 11:30-31. Spektrum Podcasts
Muller Crauwkamp oor die "Kersfees in Augustus" belewenis
Janine van Niekerk gesels met Muller Crauwkamp oor die aand van Kersfees in Augustus die musiek wat in die produksie gepryk het. Spektrum Podcasts
Gateway News 28 Oct
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Stress
Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: âStressâ as one of the challenges that interfere with our relationship with Jesus. Spektrum Podcasts
Dawie Spies bou Pa en seun brĂŒe
Johann Els gesels met Dawie Spies van Manne van die Woord oor hulle komende Pa-en Seunkamp wat Desember in Mpumalanga plaasvind, asook oor hoe dit met manne en die bediening gaan Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Jou maat verdien respek en waardering
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: âRespek en Waardering.â Spektrum Podcasts
Maartje van der Westhuizen mik hoog!
Johann Els gesels met Maartje van der Westhuizen. Sy is die die eerste vroulike Moderator in die Oostelike Sinode en die jongste assessor in die Algemene Sinode van die NG Kerk. Ons wil hoor wie sy is en waarom die passie vir Invloed in kerkgeledere. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez - Onderlinge mededeelsaamheid
Ons het ân oordenking wat elke week tematies âGod en Finansiesâ dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: âOnderlinge mededeelsaamheidâ uit Handelinge 4:32. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: God fluister nog
HJ CronjĂ© vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âGod fluister nogâ uit 1 Tim 4:12 Spektrum Podcasts
Stephanie Jordaan oor "Reset"
Ons het op Facebook gesien van Stephanie Jordaan se nuwe boek, Reset. Haar boodskap: âDaar is altyd hoopâ, âWord wie God jou geskep het om te weesâ en âân Nuwe begin begin met een besluitâŠâ Johann Els wil meer weet. Spektrum Podcasts
Jannie van Niekerk oor die Muskathlon
Johann Els gesels met Jannie van Niekerk oor die Muskathlon wat eersdaags plaasvind. Ons wil hoor hoekom en hoe ver hulle vorder met al die voorbereidings. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus: Genade is 'n kragtige wapen
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: âGenade is ân kragtige wapen.â Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Louis Brittz oor Nuwe Lof se Kapelsessies
Afrikaanse aanbiddingsleiers en liedjieskrywers het hul talente saamgesnoer om nuwe musiek vir gemeentes te skep. Wat daaruit gevloei het, is Kapelsessies, ân kortspeelalbum wat onlangs deur Nuwe Lof uitgereik is. Ons gesels met Louis Brittz oor die inisiatief en die nuwe musiek. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - hoe broosheid eindig in vertroue
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 6, hoe broosheid eindig in vertroue. Spektrum Podcasts
Wynand du Preez: Help met wat nodig is
Ons het ân oordenking wat elke week tematies âGod en Finansiesâ dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: âHelp met wat nodig isâ uit Handelinge 3. Spektrum Podcasts
Kalaharistories - Liefde wat wag
HJ CronjĂ© vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âLiefde wat wagâ uit Gen 29:20. Spektrum Podcasts
Myra Joubert se seun George oorleef 'n fratsongeluk
Maroela Media vertel van Myra Joubert, wiese seun die Here se genade ken in sy jong lewe. Ons gaan sy storie hoor⊠Spektrum Podcasts
Rudi Botha bring nuusperspektief
Johann Els gesels met Rudi Botha, sr Pastoor by Open Baptist Church in Hartebeespoort, ons nuwe Nuuskommentator op ân Dinsdag oggend In Goeie Nuus Tyd. Ons wil die mens agter die nuuskommentaar leer ken. Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Carol du Toit ken die Here se genade
In Lig.co.za is daar ân getuienis van Carol du Toit en haar gesin met die opskrif: NĂĄ tien jaar se wag: ân Wonderwerk â en toe geen hartklop. Spektrum Podcasts
Janlu Kuyler - In alles is Hy met jou
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 5, en hoe die Here met jou is, deur alles. Spektrum Podcasts
Kalaharistories: Gasvryheid se ooptes
HJ CronjĂ© vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âGasvryheid se ooptesâ uit Jos 5:15 en Rig 6:22 Spektrum Podcasts
Gateway news 7 Oct
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Vivienne Heath - Hurry -an enemy to a flourishing inner life
Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: âHurry - an enemy to a flourishing inner life.â Spektrum Podcasts
Jean Symons oor die City Changers Konferensie
Johann Els gesels met Jean Symons, Sr Pastoor van Doxa Deo oor die City Changers Conference wat einde van Oktober plaasvind. Spektrum Podcasts
Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #5
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: âHoe het die geveg nou weer begin? #5â Spektrum Podcasts
Jannie Pelser - Nuusinsig
Jannie Pelser is volgende op met sy insigte oor huidige nuusgebeure Spektrum Podcasts
Rob Payne ignored God for 74 years
Johann Els speaks to Rob Payne, who, for 74 years, thought he understood life, science and even truth, until he could not ignore God any more. Spektrum Podcasts
Ds Janlu Kuyler - Die Here sorg vir jou
Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 4, met die boodskap dat die Here altyd ân uitkom gee. Hy sorg vir jou. Spektrum Podcasts
Net buite die ligkring
HJ CronjĂ© vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is âNet buite die ligkringâ uit Johannes 18. Spektrum Podcasts
Ruth - My Vader
Johann Els gesels met Rozanne Katz, as musikant bekend as Ruth, met haar nuwe liedjie âVaderâ, so ons gaan heerlik oor hierdie aspek van die Here se Goddelikheid ook gesels, en ook oor waar vroue in SA staan m.b.t. ân Pappa in hulle lewens. Spektrum Podcasts
Gateway News 30 Sep
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts
Nico van der Merwe oor 45/45
Janine van Niekerk gesels met Nico van der Merwe oor sy nuwe boek 45/45 en ook oor hoe hy deur sy lewe geleer het om die Here se stem te hoor. Spektrum Podcasts